Jaarboeke

IF Taal Onderrig 416


 
Modulekode IPH 416
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

IPH 416 bied spesialisering in Moedertaal onderrig in een van die amptelike tale gepart met Eerste Addisioneletaal Onderrig. 6 Krediete van hierdie module dek Moedertaal Onderrig en 6 krediete dek Eerste Addisioneletaal Onderrig. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Soos per NGSO toelatingsvereistes (taalvereiste).
Kontaktyd 7 tutoriale per jaar, 48 lesings per jaar
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences